Thomas Edison

   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Thomas Alva Edison.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.

Thomas Edison
"Genialiteit is 1% inspirasie en 99% perspirasie"
– Thomas Alva Edison, Harper's Monthly (September 1932 uitgawe)
Gebore
Thomas Alva Edison

11 Februarie 1847
Milan, Ohio
Sterf18 Oktober 1931 (op 84)
West Orange, New Jersey
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepUitvinder, sakeman
Bekend viruitvinding van die fonograaf, rolprentkamera en 'n langdurige, praktiese elektriese gloeilamp
EggenootMary Stilwell (1871–84)
Mina Miller (1886–1931)
KindersMarion Estelle Edison (1873–1965)
Thomas Alva Edison Jr. (1876–1935)
William Leslie Edison (1878–1937)
Madeleine Edison (1888–1979)
Charles Edison (1890–1969)
Theodore Miller Edison (1898–1992)
Ouer(s)Samuel Ogden Edison, Jr. (1804–1896)
Nancy Matthews Elliott (1810–1871)
Handtekening
Warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "godsdiens" (this message is shown only in preview).

Thomas Alva Edison (11 Februarie 184718 Oktober 1931) was 'n Amerikaanse uitvinder en besigheidsman wat vele toestelle ontwikkel het wat die lewe reg oor die wêreld sterk beïnvloed het. Hy was een van die eerste uitvinders wat die beginsels van massaproduksie op die proses van uitvinding toegepas het en dus word die skepping van die eerste industriële navorsingslaboratorium dikwels aan hom toegeskryf.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search